Kan julle glo, Nelmari tel die dae voor die skool begin ... en daar is nog 'n hele 45 oor.  Sy wou selfs 'n "countdown" klok op die blog sit dat mens die dae, minute en sekondes kan sien aftel.  Ek wil nog nie val daarvoor nie, dit klink nog te lank vir my.  Dit beteken egter nog 45 dae van besig hou ...
 
 
 Waarmee is sy besig?
 Sy verf 'n prentjie van katsoorte
  Sy verf 'n prentjie van katsoorte
Natuurlik hou sy daarvan dat alles rondom haar moet rondstaan en lê terwyl sy werk
 
  Dis sover sy na 2 dae met die prent is.  Maar Nelmari doen nooit een ding op 'n slag nie .... Sy is ook besig om vir ouma 'n foto raampie met linte te maak
Sy is ook besig om vir ouma 'n foto raampie met linte te maak
  Die blommetjies is klaar en die kante word afgewerk
Die blommetjies is klaar en die kante word afgewerk
  Dan is sy ook besig om vir jou James warm sokkies te brei.  Dis meters lank en baie dik vir Bloemfontein se koue
Dan is sy ook besig om vir jou James warm sokkies te brei.  Dis meters lank en baie dik vir Bloemfontein se koue
  Vir 'n naskrif is sy ook besig om armbandjies te vleg.
Vir 'n naskrif is sy ook besig om armbandjies te vleg.
 Sy is ook besig om vir ouma 'n foto raampie met linte te maak
Sy is ook besig om vir ouma 'n foto raampie met linte te maak Die blommetjies is klaar en die kante word afgewerk
Die blommetjies is klaar en die kante word afgewerk Dan is sy ook besig om vir jou James warm sokkies te brei.  Dis meters lank en baie dik vir Bloemfontein se koue
Dan is sy ook besig om vir jou James warm sokkies te brei.  Dis meters lank en baie dik vir Bloemfontein se koue Vir 'n naskrif is sy ook besig om armbandjies te vleg.
Vir 'n naskrif is sy ook besig om armbandjies te vleg.Hopelik sal een of meer van die PROJEKTE binne die volgende 45 dae klaar wees.
 
 
No comments:
Post a Comment