Sunday, July 22

Wie is 15 vandag?


JACO !!!!

ONS HOOP JY HET 'N WONDERLIKE DAG

VANDAG! NOU JY DAREM REGTIG OUD GENOEG

DAT JOU MA JOU KAN STUUR VIR 'N KUIER!

LIEFDE AL DIE HOLLOWAYS

1 comment:

Anonymous said...

Baie dankie Tannie Sandra. Ons internet wou gister nie werk nie. Ja, ek hoop om een of ander tyd te kom kuier.
Liefde: Jaco XX