Wednesday, June 20

OUMA

BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG. ONS WENS VIR JOU 'N JAAR VAN GOEIE GESONDHEID EN BAIE BLESSINGS TOE!!!

LIEFDE

HOLLOWAYS IN ABU DHABI


Ek kry nie altyd kans om 'n foto'tjie van haar te plaas nie so hier is 'n paar wat tydens

'n vorige vakansie aan Abu Dhabi geneem is.









HOOP JY IS LEKKER BEDERF VANDAG!!!!




3 comments:

Anonymous said...

Tannie Bokkie, baie baie geluk met jou verjaarsdag.
Baie liefde & groete Hennik Ronelle Monique & Anneke

Anonymous said...

Bokkie,
Baie geluk met jou verjaarsdag! Alles wat mooi is vir jou jare vorentoe.
Liefde Thomas & Ruth

Anonymous said...

Baie dankie!! Ouma het dit baie geniet om te sien hoe mooi het sy gelyk het. Net 'n bietjie warm in die gesig. Ons kuier bietjie saam die naweek. Tes sukkel om jou te sms. soet wees!! Liefde vir almal van ouma. XXX