Die afgelope week was 'n uitstalling van SA Kuns of soos hulle dit noem, Paintings and Artifacts Exhibition by die Abu Dhabi kultuursentrum gehou.
 Die "skilderkuns" het omtrent almal so gelyk
 Die "skilderkuns" het omtrent almal so gelyk Die ander muur was weer dieselfde met hierdie prentjies
 Die ander muur was weer dieselfde met hierdie prentjies Hier's nog prentjies wat dieselfde lyk
Hier's nog prentjies wat dieselfde lyk Is dit al kuns wat ons het?
 Is dit al kuns wat ons het? Ek was baie opgewonde om te gaan kyk, maar baie teleurgesteld dat ek wel gegaan het. Ons het wonderlike kuns maar waar was dit? Is dit al wat die Ambassade kon bymekaarskraap? Dalkies moet ons kunstenaars hulle eie uitstalling reel. Vergelyk dit nou met ons skoolkinders se Afrika prentjies (label Kunsuitstalling), dan sê julle my wat is die verskil, want daar is.
Ek was baie opgewonde om te gaan kyk, maar baie teleurgesteld dat ek wel gegaan het. Ons het wonderlike kuns maar waar was dit? Is dit al wat die Ambassade kon bymekaarskraap? Dalkies moet ons kunstenaars hulle eie uitstalling reel. Vergelyk dit nou met ons skoolkinders se Afrika prentjies (label Kunsuitstalling), dan sê julle my wat is die verskil, want daar is. 
No comments:
Post a Comment