Hierdie leeutjies is so oulik dat dit vir my moeilik is om net 'n paar foto's uit William se groot versameling te neem.  Ek dink dit het nie veel verduideliking nodig nie, hulle vertel hul eie storie.  Dis geneem terwyl William by die A.D.W.C (Abu Dhabi Wildlife Centre) gekuier het met sy foon kamera.

William jou skoen smaak baie lekker

 Lyk hulle nie stout en reg om te speel nie?
  Die waterbottel is 'n lekker speelding
Die waterbottel is 'n lekker speelding
 Dis myne
Dis myne
 Terwyl sussie met die waterbottel speel val ek die bank aan
Terwyl sussie met die waterbottel speel val ek die bank aan
 Dit is Mercedes (die dogtertjie) se stoel waarop sy graag sit
Dit is Mercedes (die dogtertjie) se stoel waarop sy graag sit
 Die waterbottel is 'n lekker speelding
Die waterbottel is 'n lekker speelding Dis myne
Dis myne Terwyl sussie met die waterbottel speel val ek die bank aan
Terwyl sussie met die waterbottel speel val ek die bank aan Dit is Mercedes (die dogtertjie) se stoel waarop sy graag sit
Dit is Mercedes (die dogtertjie) se stoel waarop sy graag sit Ons geniet die gras en skaduwee buite
Ons geniet die gras en skaduwee buite Mercedese knip 'n uiltjie terwyl Hunter water drink.
Mercedese knip 'n uiltjie terwyl Hunter water drink. Hunter speel graag met die kussing
Hunter speel graag met die kussing William kry klein bytjies by Mercedes
William kry klein bytjies by MercedesLater in die week wil ek graag nog foto's van die pragtige diere by die A.D.W.C vir julle wys EN hoe William twee hande vol leeus het om besig te hou.
 
 
No comments:
Post a Comment