
Hunter mag dalkies op sy rug lê vir 'n pensie krap, maar dis nie 'n katjie nie. William speel met Mercedes en Hunter lyk lus om saam te speel.
William speel met Mercedes en Hunter lyk lus om saam te speel. Maar tipies van 'n Groot Kat probeer hy van agter af inkom.
Maar tipies van 'n Groot Kat probeer hy van agter af inkom.
 Kyk daai poot op die linkerkant terwyl Will lekker met Mercedes speel
Kyk daai poot op die linkerkant terwyl Will lekker met Mercedes speel
William het altwee hande nodig om beide leeutjies besig te hou. Daar is bytmerke deur die skoene gemaak
 Soos stout kinders wil hulle die kussing ook aanval.
Soos stout kinders wil hulle die kussing ook aanval. Hulle kry ook kans om bietjie buite te speel. Lyk my hulle deel Will se liefde vir balsport want hulle wil daai bal hê.
Hulle kry ook kans om bietjie buite te speel. Lyk my hulle deel Will se liefde vir balsport want hulle wil daai bal hê. Mercedes vat 'n ruskansie op haar stoel
Mercedes vat 'n ruskansie op haar stoel Hunter lê sommer op die koue vloer.
Hunter lê sommer op die koue vloer.
William het hierdie twee dae verskriklik geniet en iets soos 160 foto's geneem. Ek het meeste van hulle op die album gelaai, gaan loer gerus daarna.  Om die ou stories oor die leeus en/of die Abu Dhabi Wildlife Center te lees, klik op die labels. 
 
 
3 comments:
Die foto's is te pragtig. Dis iets om vir 'n leeftyd te hou. Nie almal wat die kans kry om met leeutjies te speel nie. Ek is bly ek hoef hulle nie besig te hou nie. Gee my enige tyd liewer my tweee kleinkinders. Charmaine
Ag moeder hulle is te CUTE!!! Crispin sê dis 'n hond! heel duidelik het hy nog nie met die Big 5 se welpies kennis gemaak nie
Crispin ek het vir jou 'n hond as jy een wil hê ....
Post a Comment