Soos julle almal nou al weet is geld nie 'n kwessie by die plaaslike of "locals" soos hulle genoem word nie. Die kinders is seker van die moeilikste, ongehoorsaamste, onbeheerbare kindertjies wat mens kan raakloop, juis omdat daar geen disipline in hulle vroeer jare mag wees nie. Self maak hulle ook nie regtig hulle kinders groot nie, dit is die kinderoppasser se rol, maar sy of hy mag nie met hulle raas nie - dus het ek al gesien hoe 'n kleintjie sonder om te dink 'n oppasser verskeie kere deur die gesig klap en dis maar ok. Hulle kry ook enigiets wat hulle wil he om mee te speel en net van die beste. Daaroor en partytjies kan ek seker 'n boek oor skryf ... maar ek dink so stadigaan besef die "ouer" geslag dat hulle kultuur en geloof (die twee loop maar hand-aan-hand hier) aan die westerlinge blootgestel is.  Met die onlangse "Toy fair' het hulle ook saam met al die nuutste speelgoed op die mark, 'n bietjie van hulle "eie" speelgoed ook gehad.
Met die onlangse "Toy fair' het hulle ook saam met al die nuutste speelgoed op die mark, 'n bietjie van hulle "eie" speelgoed ook gehad.  Miskien is dit 'n plaasvervanger vir lego of miskien vir 'n 3D legkaart, maar jy kan die moskee bou sou jy wou.
Miskien is dit 'n plaasvervanger vir lego of miskien vir 'n 3D legkaart, maar jy kan die moskee bou sou jy wou.  Of wat van 'n piramide vir 'n pophuis?
Of wat van 'n piramide vir 'n pophuis?  Verkies jy iets kleiners, kan hierdie handpoppe ook vir groot vermaak sorg.
Verkies jy iets kleiners, kan hierdie handpoppe ook vir groot vermaak sorg. 

 Die gewildste "plaaslike" speelding op die oomblik in die land is die poppe met name soos Um Saloom, Um Allawi en Um Saeed van die Freej vroue. (Volgens Nelmari beteken Um ma). Daar is tot 'n TV reeks hieroor en dis baie gewild. Hulle het 'n webblad ook waar mens meer van die karakters kan lees hier. Wat vir my interesant is, is dat die poppe ook sulke bullbars voor hulle gesigte dra soos die vroue hier wat beteken hulle spot eintlik met hulle self.
Die gewildste "plaaslike" speelding op die oomblik in die land is die poppe met name soos Um Saloom, Um Allawi en Um Saeed van die Freej vroue. (Volgens Nelmari beteken Um ma). Daar is tot 'n TV reeks hieroor en dis baie gewild. Hulle het 'n webblad ook waar mens meer van die karakters kan lees hier. Wat vir my interesant is, is dat die poppe ook sulke bullbars voor hulle gesigte dra soos die vroue hier wat beteken hulle spot eintlik met hulle self.  Wie van julle ken die First Born poppe? Hier kry mens hulle ook met 'n witrok.:-) en dan is daar die eweknie vir die Barbie en Ken poppe. Dit kan mens nie baie kos aan popklere met alles wat swart is nie.
Wie van julle ken die First Born poppe? Hier kry mens hulle ook met 'n witrok.:-) en dan is daar die eweknie vir die Barbie en Ken poppe. Dit kan mens nie baie kos aan popklere met alles wat swart is nie.  Kyk die Fatima barbie het selfs henna op haar hande en voete.
Kyk die Fatima barbie het selfs henna op haar hande en voete.  En Abdulla het sandale by sy witrok aan. Is dit nie oulik nie? My dogtertjie speel nie meer met poppe nie, so as daar enige dogtertjie is wat die stelletjie wil he moet julle my laat weet.
En Abdulla het sandale by sy witrok aan. Is dit nie oulik nie? My dogtertjie speel nie meer met poppe nie, so as daar enige dogtertjie is wat die stelletjie wil he moet julle my laat weet.  Dan natuurlik niks met die toy fair te doen nie maar ek is ook verras met 'n nuwe speelding as 'n vroee herdenkingsgeskenk en om op die vroue Skotland/Ierland trip te neem.  Pasop Annie en Charmaine (vir die toer) en almal rondom my nou, want die mamaratzi gaan nog meer foto's neem .... Kyk my nuwe Nikon D40.
Dan natuurlik niks met die toy fair te doen nie maar ek is ook verras met 'n nuwe speelding as 'n vroee herdenkingsgeskenk en om op die vroue Skotland/Ierland trip te neem.  Pasop Annie en Charmaine (vir die toer) en almal rondom my nou, want die mamaratzi gaan nog meer foto's neem .... Kyk my nuwe Nikon D40.
 Met die onlangse "Toy fair' het hulle ook saam met al die nuutste speelgoed op die mark, 'n bietjie van hulle "eie" speelgoed ook gehad.
Met die onlangse "Toy fair' het hulle ook saam met al die nuutste speelgoed op die mark, 'n bietjie van hulle "eie" speelgoed ook gehad.  Miskien is dit 'n plaasvervanger vir lego of miskien vir 'n 3D legkaart, maar jy kan die moskee bou sou jy wou.
Miskien is dit 'n plaasvervanger vir lego of miskien vir 'n 3D legkaart, maar jy kan die moskee bou sou jy wou.  Of wat van 'n piramide vir 'n pophuis?
Of wat van 'n piramide vir 'n pophuis?  Verkies jy iets kleiners, kan hierdie handpoppe ook vir groot vermaak sorg.
Verkies jy iets kleiners, kan hierdie handpoppe ook vir groot vermaak sorg. 

 Die gewildste "plaaslike" speelding op die oomblik in die land is die poppe met name soos Um Saloom, Um Allawi en Um Saeed van die Freej vroue. (Volgens Nelmari beteken Um ma). Daar is tot 'n TV reeks hieroor en dis baie gewild. Hulle het 'n webblad ook waar mens meer van die karakters kan lees hier. Wat vir my interesant is, is dat die poppe ook sulke bullbars voor hulle gesigte dra soos die vroue hier wat beteken hulle spot eintlik met hulle self.
Die gewildste "plaaslike" speelding op die oomblik in die land is die poppe met name soos Um Saloom, Um Allawi en Um Saeed van die Freej vroue. (Volgens Nelmari beteken Um ma). Daar is tot 'n TV reeks hieroor en dis baie gewild. Hulle het 'n webblad ook waar mens meer van die karakters kan lees hier. Wat vir my interesant is, is dat die poppe ook sulke bullbars voor hulle gesigte dra soos die vroue hier wat beteken hulle spot eintlik met hulle self.  
 
 Die wolke het defnitief niks goeds voorspel nie.
Die wolke het defnitief niks goeds voorspel nie.  En gou-gou val die reen in emirate soos Fuijerah, Sharjah en Dubai dat die water spat. 'n Nat rok kan nie 'n gemaklike ding wees nie ... maar nou kan ons darem sien dis koud vandag want die manne het lang onderbroeke aan :-).
En gou-gou val die reen in emirate soos Fuijerah, Sharjah en Dubai dat die water spat. 'n Nat rok kan nie 'n gemaklike ding wees nie ... maar nou kan ons darem sien dis koud vandag want die manne het lang onderbroeke aan :-).  Thea sien jy die kompetisie vir die suidooster?!
Thea sien jy die kompetisie vir die suidooster?!  Maar anders as by die huis is hier nie stormafvoerpype nie en net 'n bietjie reen kan 'n vloed veroorsaak .... ek hoor die ou oor die radio vertel vanoggend vir die mense dat 4x4's nie van suiker gemaak is nie, hulle kan deur plassies ry.
Maar anders as by die huis is hier nie stormafvoerpype nie en net 'n bietjie reen kan 'n vloed veroorsaak .... ek hoor die ou oor die radio vertel vanoggend vir die mense dat 4x4's nie van suiker gemaak is nie, hulle kan deur plassies ry.  Dit bly nie by reen nie en die hael val in volle sterkte en verwar hierdie mense heeltemal. Die oproepe radio toe om die "blokke" ys wat uit die lug val te rapporteer en die sneeu was nogal baie snaaks.
Dit bly nie by reen nie en die hael val in volle sterkte en verwar hierdie mense heeltemal. Die oproepe radio toe om die "blokke" ys wat uit die lug val te rapporteer en die sneeu was nogal baie snaaks.  Hier is een van die "belangrike" opvolgmanne (2de in lyn) van Dubai met sy ou motortjie in die hael - en dit sonder 'n rok!! Wat dink julle, met al die oorloe en nou die weer en brande orals oor, is dit die teken?
Hier is een van die "belangrike" opvolgmanne (2de in lyn) van Dubai met sy ou motortjie in die hael - en dit sonder 'n rok!! Wat dink julle, met al die oorloe en nou die weer en brande orals oor, is dit die teken?  Die sand van Ras Al Khaimah is wit en selfs die berge daar vertoon wit.
Die sand van Ras Al Khaimah is wit en selfs die berge daar vertoon wit. Natuurlik is daar ook al in die woestyn naby Abu Dhabi rondgejaag en vasgesit in wat vir my maar na witsand lyk.
Natuurlik is daar ook al in die woestyn naby Abu Dhabi rondgejaag en vasgesit in wat vir my maar na witsand lyk.  'n Paar km verder is dit Umm Al Qwain en volgens die raampies en botteltjies en kaartjies is die sand veronderstel om blou te wees. So het ek dit nog nooit gesien nie, maar miskien as mens jou verbeelding gebruik kan dit blou wees of hoe.
'n Paar km verder is dit Umm Al Qwain en volgens die raampies en botteltjies en kaartjies is die sand veronderstel om blou te wees. So het ek dit nog nooit gesien nie, maar miskien as mens jou verbeelding gebruik kan dit blou wees of hoe.  Ajman is roomerig en hier waar hulle nog besig was om die souk te bou is die sand nogal roomkleurig.
Ajman is roomerig en hier waar hulle nog besig was om die souk te bou is die sand nogal roomkleurig. 


 Is dit nie besonders dat elke plekkie sy eie kleur met of sonder verbeelding het nie? Nou wat ook al die regte kleure is, die sand wat nou in ons monde waai met die shamal is kleurloos maar dit proe soos sand en die suidooster in die Kaap en Augustus winde in Gauteng is 'n vulletjie teen dit.
Is dit nie besonders dat elke plekkie sy eie kleur met of sonder verbeelding het nie? Nou wat ook al die regte kleure is, die sand wat nou in ons monde waai met die shamal is kleurloos maar dit proe soos sand en die suidooster in die Kaap en Augustus winde in Gauteng is 'n vulletjie teen dit. Maar dink aan ons, want gister het die temperatuur so gelyk en die lente begin amptelik eers Saterdag!  Dit gaan warrmmmmm wees!
Maar dink aan ons, want gister het die temperatuur so gelyk en die lente begin amptelik eers Saterdag!  Dit gaan warrmmmmm wees!