Sunday, August 5

Wie is nog 'n jaar jonger vandag?


Tannie Omie
Baie geluk met jou verjaarsdag vandag!!
Hoop dis sommer 'n baie spesiale mooi dag vandag. Mag die nuwe lewensjaar net mooi dinge, baie goeie gesondheid en groot seeninge inhou!!
Ons sien uit daarna om julle Januarie te sien.
Liefde
Sandra en al die Holloways

2 comments:

Anonymous said...

Veels geluk met tannie se verjaarsdag. Hoop dit was 'n heerlike dag. Lekker as mens ouer word en nog net so pragtig bly. Baie liefde: Jaco, Marie en seuns xx

Anonymous said...

Hi Sandra - Nou net by Ronelle foto van my gesien. Jy is nogal baie bedagsaam jong -
'n Baie mooi gebaar van jou!
Groete en sien uit na Januarie!! Lief jou Omie