Wednesday, August 8

Vat 'n raai ....



Sommer 'n ietsie anders vandag.

Hier is ou foto's en nuwe foto's wat ek nooit andersins kan wys nie. Raai bietjie wie die 15 persone op die 13 foto's is en staan 'n kans om iets te wen.

Ek weet party sal baie maklik wees en ander nog meer maklik, maar probeer tog. Die een met die meeste reg name wen ... indien van die UAE "iets van die huis" en indien van SA "iets van die UAE".

Ek weet dis slegs vir 'n klein groepie mense, maar hou dop, binnekort het ek iets waaraan almal kan deelneem.

17 comments:

Anonymous said...

1)James
2)Tannie Lallie
3)Will
4)James
5)Tannie Charmaine
6)Will
7)Will, James, ?
8)Will
9)Tannie Vicky
10)Tannie Annie
11)MAMA!!!
12)Tannie Charmaine
13)Corli

Anonymous said...

Ek dink
1 James
2 Tannie Lalie
3 Ek
4 James
5 Tannie Charmaine
6 Ek
7 Ek, James en weet nie
8 Ek
9 Tannie Vicky
10 Tannie Annie
11 Mamma
12 Tannie Charmaine
13 Corli

Anonymous said...

Nee, ken nie almal nie.
1. James
2. Marie
3. William
4. James
5. Sandra
6. William
7. James, William, Jaco
8. William
9. Amelia ?????
10. Charmaine ???
11. Sandra
12. ???
13. Arina ????

Lekker kanse gevat!!
Liefde: Lalie

Anonymous said...

Mag ons 'n tweede keer probeer?
1. James
2. MArie
3. William
4. James
5. Charmaine
6. William
7. James, William, Jaco (jnr)
8. William
9. Vicky
10.Annie
11.Sandra
12.Charmaine
13.Corli

Sandmensie said...

ek wil graag iets van huis wen, so ek dink ek moet volpunte kry oor ek nr 9 reghet..moet ek wees.wat van troosprys?
maar kom ek raai...
1.James
2.as nr2 familie van nr 6 is moet dit 'n nig of antie van William wees!
3.William
4.Nelmarie
5.Charmaine
6.William
7.James. William en hul nefie
8.William
9.ek
10.Annie...sorry ekt gecopy van Nelmarie
11.Sandra
12.Nelmarie is dit rerig tannie Charmaine? oukei ek sê ook so.
13.ek weet nie wie dit is nie maar mmmm dit lyk lekker!

Sandra said...

Nelmari & William julle kry 13 / 15
Lalie jou eerste probeer slag is
8 / 15 en jou afkyk tweede keer is 12 / 15!!
Vicky vir jou probeerslag van 10/15 kwalifiseer jy defnitief vir 'n troosprys - wanneer???

Anonymous said...

My raaiskote:
1. James
2. Nelmari
3. William
4. James
5. Ek en F.R.O.G .... ons jaag nie
6. William
7. William, James en Derek?
8. William
9. Vicky
10. Annie
11. Sandra
12. Charmaine
13. Corli

Sandra said...

Maat as jy nie jaag nie wat soek jou motor voor myne?
Jy het 12 / 15

Anonymous said...

Met die oe van Argus het ek geloer, maar ek hoef nie te raai nie. Ek herken almal!

1.James, baie jare terug in Garsfontein se Levinia Str huis.
2. My skoonsuster, ook baie jare terug in Mydreght Str huis.
3.William in Abu Dhabi met Marnus se varkie persent.
4. My oudste, baie, baie lank gelede in Mydreght Str se huis. Ons het nog daai kitaar, dit pas net nie meer nie.
5.Charmiane met haar nuwe kar.
6.Die arme Frikadelman, seker nadat sy sussie hom beetgekry het.
7.James en die 2 Palm boeties, weer Levinia Str se huis.
8.My middelste, met my Fes,die skurk!
9.Greg se vrou, eers van die hoofstad en nou van die sandstad.
10.Verlede jaar se "verjaarsdag meisie", tussen NZ se klippe.
11.My pragtige vroutjie, toe sy nog mooi en jonk was. Nou is sy nog net mooi!
12.Charmaine in Cypres, oppad om oor die blerrie grens te ry.
13.Corli, Abu Dhabi se huis met 'n mondvol Nabras shwarma.

Anonymous said...

As ek jaag wat soek jy agter my maatjie? Hmmm? Het ek drie verkeerd? Charmaine

Sandra said...

Dis die bewys dat jy vinniger as ek deur die strate van Abu Dhabi "ry" maat!!! En ja jy het 3 verkeerd!

Sandra said...

Dankie aan julle wat deelgeneem het. Die meeste het vasgebrand by vraag nr 7. Die seuns was James, Ruan Palm en sy boetie wie se naam ek nie onthou nie. Die een lyk soos William maar dit is nie. Die pryse is as volg:
Nelmari - 'n spesiale girly dag met 'n vriendin by enige mall.
William - 'n Vliegtuigkaartjie SA toe om by jou boete te gaan kuier.
Lalie - ek bring vir jou spesiaal iets van Abu Dhabi
Vicky jy kry die prys vir die meeste verkeerd - 'n dosyn koeksisters!!
Maat vir jou poging - 'n lekker high-tea saam met my of jy wil of nie en
Eddie - vir jou wen raai (waar jy in elk geval moes vra na antwoorde) wen jy 'n vliegtuigkaartjie en 2 weke vakansie in SA!! Hoe's daai!!!

Sandra said...

O ja daar was ook 'n kontant prys beskikbaar vir 'n deelnemer uit BLoemfontein ... maar omdat daar kaalfoto's op was, was dit geblok in Bloem. Die prys word dus verbeur.

Anonymous said...

Ai, so gewens ek wen 'n vliegtuigkaartjie na julle toe. Hoop die kompetisies raak meer!!! Mooi bly en ek sal maar sorg vir die melktert as julle kom kuier!!

Liefde
Lalie
XX

Sandra said...

Ag nee man julle is mos die rykes in die familie, jy kan mos self 'n kaartjie koop. Wanneer stuur jy vir klein Jaco om vir ons te kom kuier?

Sandmensie said...

Jippee!!! net waarvoor ek lus is!!! Dankie!! wanneer gaan julle SA toe? wil net nie hê my koeksussies moet hare groei nie!

Anonymous said...

Die koeksisters wag vir jou, so enige dag as jy in die dorp is, laat my weet. Ek gaan nie nou SA toe nie, dis net Eddie en William. (Die verskonings wat hy al die laaste paar jaar het om vir 'n week of twee SA toe gaan begin homself al herhaal)