Monday, June 11

Verjaarsdag

OLIVEREEN !!!!

Ons hoop dat jy 'n baie spesiale dag gaan hê

en net die mooiste wense vir die nuwe

lewensjaar wat voorlê

Liefde

Nelmari, William

& die Holloways






3 comments:

Desire Fourie said...

Hello Sandra. Net 'n vinnige vraag. Die William waarna jy verwys is hy ook 'n Holloway. Was hy dalk by die Universiteit van Port Elizabeth in die vroee 1980's? Sal jou terugvoering waardeer. Groete Desire Fourie

Desire Fourie said...

Jammer het vergeet jou een seun is William. Het net gewonder of julle 'n William Holloway geken het. Desire

Sandra said...

Hi Desire. Daar was Holloway familie in PE op 'n stadium maar dit was Steven Holloway. Ken nie 'n ander William Holloway nie. Groete