Tuesday, June 26

James verjaar

Seun dis jou verjaarsdag vandag ... ons sou dit baie graag saam met jou wil deel. Weet jy sou ook liewer in Abu Dhabi se hitte wou wees as Bloemfontein se koue. Maar ons het pret gehad om deur al jou "ouer" foto's te kyk. Geniet die herinnering saam met ons .....

Jou eerste drankie in 'n kroeg in Upington. Daai koue Coke het lekker afgegaan in die hitte.

Jou eerste bestuur sonder lisensie op Ceres by die Dreyers.

Uitgevang ..... jou eerste skeer in!!!!

Onthou jy hoe jy "Tommie" geleer dril het? Jy en Will oefen jul saluut.


Ons trek Abu Dhabi toe en jy probeer baie "cool" lyk in die woestyn hitte.

Minder "cool" maar 'n lekker dutjie met Begeera
Die man is sterk, hyhou die trok met een vinger!!!
(Moet julle ouens nog van die trok vertel en wys)

'n Regte SA plakkershut met vlag en al langs Jebel Ali.

Ek kan nie eers begin om jou sportfoto's te plaas nie, so hier is 'n paar
OUES en goeie herinnering. Jy saam met die JV Volley Ball span

Die krieketspan wat julle self begin het - Regte Internastionale Straatkrieket in Abu Dhabi

'n Potjie golf in die woestyn

Meer onlangs, jy in Bloem besig om te "chat" of "swot" of musiek luister

Hoop jy het 'n baie spesiale dag vandag en dat die Nuwe Lewensjaar wat voorlĂȘ vir jou vol seeninge sal wees.

Lekker verjaar seun!!!

Ons is lief vir jou!!!

Mamma, Pappa, Nelmari, William, Begeera en Luie



4 comments:

Anonymous said...

Veels geluk seuntjie!

Ek sien jou ma het net "ordentlike" fotos geplaas, jy het haar seker omgekoop.

Hoop jy het 'n lekker dag en met jou "Smurf" weg sal jy seker 'n ander plan moet sien om te kan kuier.

Anonymous said...

Hello James Your getting old and aged

Anonymous said...

Happy Birthday James!
Hope u hav a good day and another "busy" year.

Anonymous said...

James of sal ek sĂȘ Duifie!!! Veels Geluk met jou verjaarsdag. Hoop jy het 'n wonderlike dag gehad. Liefde: Die Hammans XXXX