Friday, August 17

Huweliksherdenking

GELUK MET JULLE HUWELIKSHERDENKING VANDAG LALIE EN JACO!!

(Ek hoop julle twee bederf mekaar vandag - miskien met 'n vliegtuigkaartjie Abu Dhabi toe?)




2 comments:

Anonymous said...

Jaco & Marie,
Baie geluk met julle huweliksherdenking!!
Liefde Hennik & Ronelle

Anonymous said...

Baie dankie!! Sjoe voel skoon belangrik! Ja 16 jaar is nie 'n grap nie hoor. Dankie Hennik en Ronelle, waardeer dit dat julle ook aan ons dink.
Liefde: Marie