Op die reunie het ons ook 'n kalender versprei aan almal waarop elke liewe familielid en aangetroude se verjaarsdae op verskyn, dat mens ten minste weet en gereeld kan kontak maak. Nou is daar geen meer verskoning nie. Volgens die foto's lyk dit darem asof almal dit interessante leesstof gevind het, kyk net hier ....
Pieter, Michelle en Michael lees ook
Kyk net hoe ernstig bestudeer Schalk syne.
Hierdie jongklomp kyk na almal wat hulle nie ken nie
Tannie Beatie en Christa loer ook
Tracey en Gabi het iets snaaks gesien of hulle self herken
Jacques maak ook seker sy gesin se name is op.
Tannie Klein Babsie en kleinseun kyk ook na die foto's
Kom ons kyk wie gaan hierdie kalender met datums gebruik. Anneke hoeveel het jou vandag al gekontak met jou verjaarsdag? Baie geluk!!! Indien julle vergeet het, die dag is nog nie verby nie! En John en Mark s'n lê nog voor vir die maand.

No comments:
Post a Comment