Wednesday, April 1

Wie word 16 vandag?!





BAIE GELUK MET JOU
16DE VERJAARSDAG
SUSSIE
ONS HOOP DIS SOMMER 'N GROOT
BEDERF DAG EN DAT DIE NUWE
LEWENSJAAR PROPVOL FUN DINGE SAL WEES.
LIEF VIR JOU

18 comments:

Pa-van-die-mooi-dogter said...

Baie geluk met jou 16de verjaarsdag my dogter, ek is sommer baie trots op alles wat jy doen en waaraan jy deelneem. Hoop die volgende jaar hou jou net so besig soos die afgelope een, en dat daai knieg hou!

Lekker verjaar, Pa sal jou Saterdag sirkus toe vat omdat jy 'n soet dogterjie was.

Thea said...

Baie geluk met jou verjaarsdag Nelmari! Hoop jy gaan 'n fantastiese dag hê en lekker bederf word!!

Geluk Sandra en Eddie ook met julle pragtige dogter se verjaarsdag en ook sommer met julle huweliksherdenking!

Mariette. said...

Sweet 16!! Mmm... Baie geluk met jou b-day Nelmari! Mag jy 'n great jaar he. Weet jy gaan lekker bederf word.

Geluk aan mamma en pappa ook julle het 'n goeie 'job' gedoen. Julle het 'n baie voorbeeldige dogter.

Geniet die dag!

Ronelle said...

Baie geluk met jou 16de verjaarsdag Nelmarie!!
Met jou ma by jou weet ek jy gaan 'n heerlike bederfdag hê!!

Dorette said...

Baie geluk! Hoop dis 'n wonderlike jaar propvol Hemelse seeninge!

Anonymous said...

Baie geluk met jou verjaarsdag! Mag jy geseën word met liefde, vreugde en geluk!

Will said...

'hope you have a wonderful day sis and hope you got lots of gifts!

Yannis & Zanke - Lotman Twins said...

Baie baie geluk Nelmari!!

Mag dit vir jou 'n wonderlike dag wees en 'n geseënde jaar wat op jou wag!!

Groetnis
xx

Anonymous said...

Hi ek wil net Nelmari baie geluk wens met haar verjaarsdg en hoop sy het dit geniet. Liefde Gareth en Sonia en Jennifer

James said...

Lekker verjaar sussie!!

Hoop jy het n heerlike dag gehad en dat die jaar wat voorle net mooi sal wees.

Jan and Miekie said...

Baie, baie geluk! Mag die Here jou seen en seen en seen. Jy's pragtige - 'n baie mooi foto! Ek weet jou ouers is baie trots op jou! Sterkte ook met die sport.

Nelmari said...

Thank you everyone!!! I had a great birthday and I had lots of fun

Sandmensie said...

Geluk Nella!!!Geniet die sirkus Saterdag,dis stunning! Onthou om 'n rooi neus te koop! Allegria!!

Sandmensie said...

Baie Geluk Met julle 26ste Huweliksherdenking!!! Hoop julle het ook "lots of fun" gehad!! Julle het omtrent 'n pragtige eksotiese geskenkie uit die eksotiese Wilgeheuwels wat al 16 jaar saam julle groei!!!Mabrook!

Muriel said...

(((((((Nelmari)))))) hier is vir jou 'n groot drukkie!

Baie geluk met jou verjaarsdag! Mag al jou drome in die nuwe jaar waar word.

Charmaine said...

Baie geluk ook van tannie Charmaine wat bietjie laat op die blogs is, maar darem al saam verjaarsdag gehou het... en dis nog nie klaar nie... :-) Jy is baie spesiaal meisiekind.

Desire Fourie said...

Baie baie geluk Nelmari. Mag dit sweet sixteen forever wees. Mooi bly.

Anonymous said...

Ai, Sandra, 16 jaar gelede het ons albei dogtertjies ryker geword! Myne het op 29 Maart verjaar.

Bietjie laat, Nelmari, maar ek hoop jy het 'n wonderlike jaar wat voorle!