BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG NELMARI!!
(Vars foto vanoggend geneem)
Nelmari se grootste "present" was seker die straatkat wat 'n huiskat geword het en die twee het saamslaap nou bemeester
Ek weet nie of ons die twee gaan opkry nie, maar gelukkig is die partytjie eers Saterdag.
Ek weet nie of ons die twee gaan opkry nie, maar gelukkig is die partytjie eers Saterdag.
Lief vir jou sussie
ONS
7 comments:
Baie geluk Nelmari. Mag dit 'n pragtige spesiale dag en jaar in jou lewe wees want jy is baie spesiaal. Liefde T Charmaine
More my skat, hoop jy verjaar lekker! Het jou vroegoggend kom soentjie gee, so met die dat jy nou regtig 'n "teenager" is!
Hi Sussie. Hoop jy verjaar baie lekker en jy word nie te veel bederf as die 'only-child' nie. Hoop jy het n wonderlike jaar en miskien kan ek jou 'bug' volgende jaar die tyd. :p
Hi Sussie. Hoop jy verjaar baie lekker en jy word nie te veel bederf as die 'only-child' nie. Hoop jy het n wonderlike jaar en miskien kan ek jou 'bug' volgende jaar die tyd. :p
Nelmari
Veels geluk met jou verjaarsdag!! Hoop jy het 'n dag VOL bederf!! Liefde van die 4 Swellendammers. XX
Nelmari, baie geluk met jou verjaarsdag! Hoop jy het 'n lekker
bederfdag
en mag die jaar wat voorle baie spesiaal wees. Groete uit 'n warm warm
Kaap. Liefde oom Hennik tannie Ronelle Monique & Anneke (en Renier uit
Dubai!)
haai Nelmari, welkom tot jou tienerwees, die volgende paar jaar gaan rof wees, maar wonderlik none the less. Baie liefde en groete vir jou en ek stuur jou verjaardagwense op jou party dag! Liefde Elriza
Post a Comment