Volgens die organiseerders van die Red Bull vliegkompetisie het 240 000 mense gedurende die twee dae dit bygewoon. Dis nogal 'n klompie mense en dan praat ek nie eers van al die motors nie. Dis nie dat mens dit in 'n stadium hou met motors in 'n parkeerarea nie, hierdie ouens spesialiseer om regtig enige tyd op enige plek te parkeer - so kan julle indink as daar 4 mense per motor was, was daar iewers 60 000 motors of as dit te erg klink, se daar was 10 mense in 'n motor dan praat ons nog steeds van duisende motors met honderde parkeerplek ...... Hier is 'n paar foto's van interessante toeskouers
Ek weet dit was 'n lugskou, so more 'n paar vliegtuigies ....
No comments:
Post a Comment