Wednesday, April 16

Nog twee verjaar

EMILY
BAIE GELUK MET JOU
2 DE VERJAARSDAG VANDAG
JY MOET 'N MOOI DAG EN
LEKKER PARTYTJIE HE
LIEFDE
AL DIE HOLLOWAYS

en

LYNETTE


jy is nie meer twee nie maar

ons hoop jy het 'n wonderlike

verjaarsdag vandag

Liefde van AL die Holloways

1 comment:

Anonymous said...

Baie dankie