
Dit het haar net twee dae gevat om gewoond te raak aan bederf. Hier slaap sy in Nelmari se arms, kyk net hoe snaaks vou sy haar agterpootjies.Lyk behoorlik of sy haar tongetjie vir my uitsteek. Dis van pure lekkerte want wat julle nie op die foto kan sien is is die harde puuurrrrrr geluide. Darem een katjie minder wat uitgeroei gaan word en dit lyk asof sy dit besef.
2 comments:
hi julle, geluk met die nuwe baba sy's baie cute! Liefde Elriza
hi julle, geluk met die nuwe baba sy's baie cute! Liefde Elriza
Post a Comment