Monday, March 24

Kompetisie

Vandag loots ek 'n kompetisie met 'n GROOT prys .... AL wat jy moet doen is om vir my die vyf verskille tussen die twee prentjies te stuur!

Prentjie A
Prentjie B
(Dankie dat ek die foto mag gebruik maat .... en ja ek weet)

5 comments:

Anonymous said...

8-D wow tannie, nie geweet my ma het dit in haar nie. 5 verskille, 1. die een is 'n kat, die ander 'n vrou.
2. die een het blou oe, die ander groen oe
3. die een se pootjie steek in die lug op die ander een nie.
4. die een het 'n pienk truitjie aan, die ander een 'n donker pelsie
5. die een het juwele aan, die ander een nie... is die MY ma? Riza

Anonymous said...

Oulike verskille maar daar is twee belangrikes wat jy uitgelos het!

Anonymous said...

Ok, kom ons begin, 1. teenoorgestelde oe wat geknip word. 2. Onderste foto se gesiggie se snor het klaar uitgeval. 3. Onderste foto se gesiggie se tand het al uitgeval (baie korter as die boonste foto sin. 4. Onderste foto se gesiggie het n wreedaardige uitdrukking in die oe. 5 Die onderste foto se gesiggie het sy takkie al half ingesluk!(girl wat probeer jy doen?)

Anonymous said...

Ai ouens!!!! Wat sal ek sĂȘ? Julle sal maar moet wag en sien... Die "kat" met die pink truitjie... en die pootjie in die lug.. ja meis :-)
slaai is mos gesond vir mens Heleen ;-0

Anonymous said...

Jy het twee reg Heleen!
En
Ja maat ek sien jy het nie verskoning nie.