Saturday, March 15

'n Eerste vir Dubai

Met die begin van die Paasweek is daar vir die eerste keer waarvan ek hier kan onthou veiligheidsmaatreels by kerke in Dubai toegepas. Nee, die mense is nie gekeer om in te gaan nie, maar vir hulle eie veiligheid is hulle deursoek voordat hulle ingaan.
Ons was by die kerk wat by die golfbaan gehou word en natuurlik was daar niks sulke sports nie, wie verwag ook 'n kerk by 'n golfklubhuis, so ek weet nie of die ander kerke hier in Abu Dhabi ook dieselfde probleem het nie. Hier word 'n dogtertjie deursoek by 'n kerk in Dubai.
Die polisie gaan blykbaar die hele week sulke veiligheidsmaatreels by kerkte toepas, so ek wonder wat weet hulle waarvan hulle ons nie vertel nie.....

1 comment:

Anonymous said...
This comment has been removed by a blog administrator.