Thursday, March 20

Verjaarsdag


KOM AAN WIE
VAN JULLE
KAN RAAI
WIE SE
VERJAARSDAG
IS DIT
VANDAG???!!
Dis REG, DIS MYNE
IS EK NIE OUD EN OULIK NIE?
baie geluk Lalie!!
Ons wens vir jou 'n mooi jaar en dag toe.
LIEFDE



2 comments:

Anonymous said...

Ja nee altyd aan die beduie!!
Baie dankie julle. Waardeer dit.
Liefde: Lalie XX

Sy lyk darem nie te sleg nie.
Susan

Anonymous said...

Dis nie beduie nie, dis 'n "houding".

Susan - is sy daar ook so baasspelerig?