Ek het nog laas met die vertel van die basketbal toernooi vertel hoe die een span behoorlik die SAfrikaners uit die wedstryd gespeel het. Daar is darem amptelike klagtes ook teen die "harde vuil" spel ingestel.
Nelmari het na dag een van die toernooi met 'n taamlik geswelde knie afgesluit nadat sy in die tweede wedstryd ook probeer speel het.
Die res van die toernooi is in 'n rolstoel voltooi en vir iemand wat 'n gips kan afstap binne twee weke, was die rolstoel maar ook nie te gemaklik nie. Hier vat die hele span 'n ruskansie tussen wedstryde. Terug by die huis het ons laat plate neem en gelukkig was niks gebreek nie, maar die dr wou 'n MRI ook he.
Tuesday, March 18
Geen sport vir res van die skooljaar
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
3 comments:
Ai Nelmarie, jammer om te hoor van jou besering. Jy moet uitvind wat eet iemand wat so 'n hou kan slaan. Jy moet maar lekker rustig wees en lekker op jou ma se senuwees werk.
Lovies: Lalie
XX
Hallo Sandra
Jammer om te hoor van Nelmarie!
Hoop die knie raak sommer gou beter!!
Dit gaan seker omtrent 'n lang jaar vir haar wees sonder sport!!!
Lalie sy kan nie nou al op my senuwees begin werk nie, daar le nog 'n 3 maande skoolvakansie voor!
Ronelle ek hoop ook die knie raak beter en 'n stil sportjaar beteken minder rondry vir ons!!
Post a Comment