Ek het nog laas met die vertel van die basketbal toernooi vertel hoe die een span behoorlik die SAfrikaners uit die wedstryd gespeel het. Daar is darem amptelike klagtes ook teen die "harde vuil" spel ingestel.
Nelmari het na dag een van die toernooi met 'n taamlik geswelde knie afgesluit nadat sy in die tweede wedstryd ook probeer speel het.
Die res van die toernooi is in 'n rolstoel voltooi en vir iemand wat 'n gips kan afstap binne twee weke, was die rolstoel maar ook nie te gemaklik nie. Hier vat die hele span 'n ruskansie tussen wedstryde. Terug by die huis het ons laat plate neem en gelukkig was niks gebreek nie, maar die dr wou 'n MRI ook he.
Showing posts with label sportbesering. Show all posts
Showing posts with label sportbesering. Show all posts
Tuesday, March 18
Geen sport vir res van die skooljaar
Subscribe to:
Posts (Atom)