Wednesday, December 23

Geseende Kersfees


Aan Al ons familie, vriende en blogmaats
'n geseende Christusfees

Liefde

5 comments:

Muriel said...

Hello Sandra en gesin

Baie geseënde Kersfees vir julle en mag die nuwe jaar vir julle alles wat mooi is inhou.

Liefde
x x

Pa-van-3-en-amper-pa-van-vierdie said...

Leane" my kind, jy het nog 3 maande om te besluit die klomp is selfs te mal vir jou, veral die een met die kamera!

En Nelmari, 'n meisie lag nie soos daai nie, sies!

'n Geseende Kersfees aan almal wie hier lees.

nikita said...

'n BAIE Geseende Kersfees vir julle daar! Alles wat mooi is vir die Nuwe Jaar ook!

Ronelle said...

'n Geseende Kersfees vir julle ook!

Desire Fourie said...

Ons wens julle ook 'n wonderlike suksesvolle en gelukkige 2010.
Mooi bly.
NS: Hoop jy sal my buurvrou word op Farmville. Ek sien jou plasie is sommer baie vooruitstrewend.