Monday, December 17

Dit kan net hier gebeur - 21

Ek onthou hoe ek as gekind gewonder het wanneer die zebras oor die zebrastrepe gaan loop.  Baie jare terug kan ek getuig dat ek dit nooit gesien het nie. 
406906_458032077572190_925124590_n
 
Hier wys die kamele dat hulle dit verkies om by die kameeloorgang oor te gaan :-).

2 comments:

retha said...

En kyk net watse mooi rytjie loop hulle in. En hul hou nie eers hande nie soos ons moes in my vroeë skoolloopbaan.

Sandra said...

Ja Retha hulle loop netjies in 'n ry - anderste as baie van die mense hier wat in bondels loop :-)