Monday, December 24

Dit kan net hier gebeur - 22

Ek dink nie vandag se foto kan net hier in ons woestyndorp gebeur nie, maar as mens die tyd van die jaar en die plek in gedagte hou, is dit nie iets wat sommer enige plek gesien word nie.
282445_10151151040767563_2038810128_n

Ek wil dan ook vir almal wat hier lees, waarvan ek weet en nie, 'n baie Geseende Christusfees toewens. My wens is dat hierdie Kersdag alles wat Christus aarde toe gebring het vir almal sal inhou - liefde ~ vrede ~ vreugde ....

Liefde

1 comment:

retha said...

Laat my dink aan ons 'anthem'. Voorvader aanbidders, Muslim, Hindu, Hare Chrishna ... almal sing 'GOD bless Africa.'