Monday, December 10

Dit kan net hier gebeur - 20

Motors versier in die vlag se kleure is baie hoog op die "te doenlysie" gedurende die Nasionale Dag vieringe. 
306039_440555009337777_997888061_n
 
Hierdie ou het seker die kameel bietjie gaan rondwys en hom selfs "opgedress" vir die okkasie. Dit kan regtig net hier gebeur.

4 comments:

Desire Fourie said...

Sandra. Dis n classic. En soos jy se baie uniek lol.
Mooi bly
Desíre {Doing Life - my personal blog}

retha said...

Vandag maak ek jou hele blog oop nie net die een post nie, sien ek daar is posts wat ek nie gekry het op my 'reading list' nie. Indien ek afwesig lyk, weet dan dit is so iets wat gebeur het. Dit of ek het nie toegang to die internet nie.

Sandra said...

Desire hierdie mense is uniek in baie van die goed wat hulle doen :-)

Sandra said...

Dis reg so Retha :-). Ek geniet altyd jou insette, maar ek weet ook dat dit nie altyd moontlik is om te comment nie.