Sunday, September 2

Dit kan net hier gebeur - 10

Die padtekens hier kan nogal snaaks wees hier in die woestyn en meestal vir hulle manier van se en die spelling.

 
10
 
Hierdie een is maklik, dis 'n voetoorgang vir mans met rokke :-).  Kon net sowel gewees het, "hardloop vinnig want ek stop vir niks en niemand".

2 comments:

retha said...

:o))))

Kan nie onthou of ek al gesê het nie, hou van jou agtergrond.

Sonja said...

Hahaha! Dit is so snaaks! Dit was nou lekker om weer hier in te loer en al jou nuus te lees.