Monday, September 17

Dit kan net hier gebeur - 12

Alhoewel dit 'n land is waar baie van die "olie" vandaan kom, en brandstof redelik goedkoop is, is daar nog een ding wat net hier kan gebeur ....

251151_4424270172714_2067037227_n
Maak nie saak watter tyd van die dag of nag nie, die vulstasies lyk altyd asof die petrolprys opgaan want daar is toue en toue motors.  Hierdie foto is net voor 12 in die aand geneem ... en die prys sou regtig nie om twaalf verhoog het nie.

2 comments:

retha said...

Lyk baie soos 'n vulstasie in Groenkloof. Gelukkig is dit die eniste een wat so besig is en het dit ook eerder te doen met die uitleg as die hoeveelheid motors en kan ek op 'n ander plek gaan vul sonder om te wag in 'n ry.

Sonja said...

Ek wonder hoekom sal dit dan so wees juis daar? Dit lyk my hulle gaan slaap ook nooit nie.