Monday, April 12

Ek stel voor …. nuwe Mnr en Mev Holloway

Op 31 Maart 2010 vanjaar het die tweetjies die groot stap geneem en ek dink eintlik na al die drama rondom die venue en veranderings, was hulle baie verlig dat alles verby is. Hier's 'n paar foto'tjies.

Page4


Page7


Page5


Page6

Baie, baie geluk James en Leane. Ons bid dat die nuwe tyd in julle lewe net propvol wonderlike ondervindings sal wees. Dat julle huwelik alles is wat ons Hemelse Vader vir julle wil .... en ek weet dis net die mooiste ~ geniet dit!!

8 comments:

jackieo said...

Mag die Hemelse Vader julle twee ryklik seen in julle huweliksjare - geniet mekaar en baie geluk. Dankie ook Sandra en Eddie vir 'n oulike skoonseun.

Sonja said...

Baie geluk James en Leane! Hulle lyk pragtig en so gelukkig!Mag julle geseend wees en mag daar net die beste tye voorle!

Thea said...

Baie geluk James en Leane. Julle het stunning gelyk! Mag julle huwelik alles wees en nog meer as wat julle ooit voor gehoop het!

Nimsi se Blog said...

Baie Geluk James en Leane, God's rykste seen bid ons julle toe. Julle het altwee pragtig gelyk!

mariette said...

Baie geluk julle! jou rok was was pragtig Leane.

Ronelle said...

James & Leana, baie geluk! Heerlik om getroud te wees - ek is al 28 jaar en kan dit beslis aanbeveel ;-)

Anonymous said...

Baie geluk en seën aan James en Leana. Ook aan jou en jou gesin, Sandra.
Marietjie

Charmaine said...

Ons sal julle altyd dra in ons gebede. Liefde en seen vir julle