Op 31 Maart 2010 vanjaar het die tweetjies die groot stap geneem en ek dink eintlik na al die drama rondom die venue en veranderings, was hulle baie verlig dat alles verby is. Hier's 'n paar foto'tjies.
Baie, baie geluk James en Leane. Ons bid dat die nuwe tyd in julle lewe net propvol wonderlike ondervindings sal wees. Dat julle huwelik alles is wat ons Hemelse Vader vir julle wil .... en ek weet dis net die mooiste ~ geniet dit!!