Monday, August 20

Dit kan net hier gebeur - 8


Dis so warm hier dat ....

406329_409566929091381_298160267_n

Mens kan koekies bak op die motor se enjin!  Ook net hier in die woestyn :-)

4 comments:

retha said...

Geweldige tydspaarder. Dink net iemand kom vir tee, terwyl jy in hardloop vir melk bak die koekies. Wonder of dit ooit kan brand. ;o))

Sandra said...

Nog nooit daaraan gedink nie :-). Sal dit moet toets

Desire Fourie said...

Dink net aan al die elektrisiteit wat gespaar word. Definitief groen koekies hierdie.
Mooi bly.
Desire

Sandra said...

Desire hulle is besig om 'n hele "groen" dorp hier te bou, ek dink ook dit kan werk hier in die hitte.