Monday, August 27

Dit kan net hier gebeur - 9

Een van die drie tipes diere waaroor die plaaslike mense mal is.  Hulle word opgepas en getroetel en word beskou as hulle rykdom...die kameel.
4

Niks snaaks om hulle agter op 'n bakkie te sien of selfs agter in 'n 4x4 nie.  En hulle is beslis nie oppad slagpale toe nie.  Hulle is versker baie nuuskierig en bekyk elke motor soos hulle verbyry.


3 comments:

Desire Fourie said...

Hulle lyk baie koddig.
Mooi bly
Desire

retha said...

Kom hulle(die eienaars) by vir a oor krappie, en sal hulle(kamele) die koerant gaan haal.Wonder ek.

Anonymous said...

Hello, Jy moet tog gaan loer, Ek benoem jou vir 'n prys. As jy wil, kan jy voortgaan daarmee....