Monday, July 30

Dit kan net hier gebeur - 5

Motorbestuur hier is nogal iets ysliks en glo my die taxi's by die huis is  baie keer 'n vulletjie teen hierdie bestuurders.
5
So baie toepaslik is hierdie padteken .... "peace be with you".

1 comment:

retha said...

Miskien kyk mense die groen bome vrede mis en is die 'n herinnering om te kyk na daardie 'laning'

Gebruik my verwysing, ek wonder as dit 'n nuwe teken is hoe lank voor dit omgery/om ge'crash' word.