Met 'n enjin so sterk soos 'n klein motortjie en HEELWAT sterker as haar fiets op universiteit, word die jetski baie geniet.
Altyd een vir iets wat "daring" is, speel hy net so lekker.
Lekker ook om die oudste op sy verjaarsdag saam met hulle op die water te he.
Daar is rondgejaag, sirkels gery en resies gejaag dat die water skoon stormagtig gelyk het.
Nelmari was gou tuis op die jetski ...klein genadetjies dat sy nie een kan gebruik op universiteit nie.
Hierdie ou wou net toertjies uithaal.
James self het die spoed en resiesjaag weer baie geniet.
Al die spelery op die water het hulle heeltemal in 'n "nuwe" haarstyl gewaai :-).
Die see, van die hotelle, ou geboue, watertenks en die moskee alles so bymekaar .... o ja en die drie Holloway'tjies.
2 comments:
Altyd gedink hoe rooier hoe mooier, nou sien ek dit is ook hoe vinniger.
Kan sien hul het diè baie geniet.
Hulle het Retha. Nie seker of hierdie rooie die vinnigste was nie - die bestuurder was 'n bietjie versigtig :-)
Post a Comment