Monday, July 23

Dit kan net hier gebeur - 4

In die woestyn is bome baie belangrik, maar paaie ook, so die oplossing ....

img092

Ons bou die pad rondom die boom ....

Ek dink die kameel wou juis van daardie boom se blare gaan eet.  As julle mooi na die ander drie bome kyk, sal julle sien hoe die kamele die bome gelyk onder vreet .... die "padboom" moes nog gesnoei raak.

6 comments:

retha said...

Miskien is dit pad kos

Desire Fourie said...

Geen probleem met die red van 'n boom nie ... ha ha ha
Mooi bly
Desire

Anonymous said...

Net by julle kry 'n mens 'n kameel ook in die pad!

Sandra said...

Jy's nogal reg Retha :-). Of miskien het hulle in die toekoms gesien en gaan dit nog 'n groot sirkel word met besige snelwee weerskante

Sandra said...

Hulle is die "base" hier Toortsie :-)

nikita said...

Nou het ek weer lekker 'opgevang' met 'n hele paar poste! Ons het nou vakansie, dus kan ek bietjie 'rondloop'-vir 'n slag. Jou foto's is altyd pragtig en ek het al die inskrywings geniet. Ek was jare terug in Johannesburg Dieretuin. Die kinders word ook so gou groot!
Lekker naweek!