In die woestyn is bome baie belangrik, maar paaie ook, so die oplossing ....
Ons bou die pad rondom die boom ....
Ek dink die kameel wou juis van daardie boom se blare gaan eet. As julle mooi na die ander drie bome kyk, sal julle sien hoe die kamele die bome gelyk onder vreet .... die "padboom" moes nog gesnoei raak.
Nou het ek weer lekker 'opgevang' met 'n hele paar poste! Ons het nou vakansie, dus kan ek bietjie 'rondloop'-vir 'n slag. Jou foto's is altyd pragtig en ek het al die inskrywings geniet. Ek was jare terug in Johannesburg Dieretuin. Die kinders word ook so gou groot! Lekker naweek!
6 comments:
Miskien is dit pad kos
Geen probleem met die red van 'n boom nie ... ha ha ha
Mooi bly
Desire
Net by julle kry 'n mens 'n kameel ook in die pad!
Jy's nogal reg Retha :-). Of miskien het hulle in die toekoms gesien en gaan dit nog 'n groot sirkel word met besige snelwee weerskante
Hulle is die "base" hier Toortsie :-)
Nou het ek weer lekker 'opgevang' met 'n hele paar poste! Ons het nou vakansie, dus kan ek bietjie 'rondloop'-vir 'n slag. Jou foto's is altyd pragtig en ek het al die inskrywings geniet. Ek was jare terug in Johannesburg Dieretuin. Die kinders word ook so gou groot!
Lekker naweek!
Post a Comment