Monday, May 13

Dit kan net hier gebeur - 24

Twee goed in hierdie land wat nogal baie geduld benodig is die mense se bestuursvernuf en parkering.  Mens moet ook daaraan dink dat so 40+ jaar het hulle net kamele gery en nou skielik stuur hulle 'n groot 4x4.  Storie oor goed wat hulle aanvang kan 'n boek of twee volmaak. 
 
935657_531803666855763_1547353099_n
 
Hierdie is nie my foto nie, maar vertel dit so mooi ... meeste van hulle wil altyd eerste of voor in die ry bestuur en altyd gereed vir 'n kortpad.  Die een het hom bietjie vasgeloop.  Wonder of hy gedink het dis 'n treinspoor vir motors?

3 comments:

Charmaine said...

Ja mens kan 'n boek skryf... en hoe hulle in digte mis met omtrent nul persent sigbaarheid steeds 160 km/uur ry..

retha said...

Mense hier moet dan eerder still bly oor die taxi's.

Anonymous said...

woodbridge singles dating http://loveepicentre.com/faq/ sex dating in albion illinois
philippina dating [url=http://loveepicentre.com/contact/]shy girls and dating[/url] dating aporn star priya rai
dating and fucking sites [url=http://loveepicentre.com/contact/]family photographs and dating and fashion[/url] christian dating a mormon [url=http://loveepicentre.com/user/flowers/]flowers[/url] young teen dating site