Monday, November 26

Dit kan net hier gebeur - 18

Die afgelope naweek oppad Retreat in Liwa toe, 'n nuwe padteken ...


DSC_0527

Ek weet nie of dit die "road surprises" vervang nie.  Agter die bome is regte egte woestyn, en kms daarvan en in 'n sandstorm kan die paaie baie vinnig toegewaai word.

2 comments:

retha said...

Ek het nie gedink mense daar het nodig om herinner te word dat sand op die pad kan wees nie.
Dan weer is dit seker gelyk aan die gate op die pad hier. Of is dit nou in die pad.

Sandra said...

Die motors gly vreeslik op die sand en dit kan nogal gevaarlik wees - miskien die rede vir die waarskuwing Retha :-). Iets soos die gate in die pad ja.