Monday, November 5
Dit kan net hier gebeur - 17
Soos julle al agtergekom het, is spelling nie sterk hier in die sand nie ...
Hierdie broodjie is gepaslik na die sand in die woestyn vernoem .... of kon hulle net nie spel nie :-). Of dit sand of growwe meel is, mens gaan dit voel met die kouery.
1 comment:
retha
said...
Dalk kan mens 'n wens maak terwyl jy eet. Of beteken dit jy mag net wens vir sand ;o)
7/11/12 10:08
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
Dalk kan mens 'n wens maak terwyl jy eet. Of beteken dit jy mag net wens vir sand ;o)
Post a Comment