Monday, October 8

Dit kan net hier gebeur - 13

Wat dink julle kan dit enige plek anders gebeur ....



En dis regte see hoor, dood kalm en spieelglad :-)




2 comments:

Desire Fourie said...

Ja nee, uniek.
Mooi bly
Desíre
{Doing Life – my personal blog}

Miekie said...

Julle kan met rede trots wees! Dis 'n groot prestasie - nogmaals baie geluk. Ek was lank afwesig uit blogland en het dit geniet om van jou vorige "posts" te lees. Jou fotos en beskrywings is soos altyd puik. Ons was verlede jaar by Stony .... (wat nou weer?) in alle geval die pikkewynplek en ek stem saam, dis 'n moet sien.