Monday, October 22

Dit kan net hier gebeur - 15

Hierdie man het ek afgeneem by 'n hotel waar hy besig is om die woestyn met 'n besem en skoppie "skoon" te maak.




Werkskepping is duidelik hier nie 'n probleem nie :-)

1 comment:

Desire Fourie said...

Ja nee, dis nou soos om reenwater met 'n sif op te vang ... lol
Mooi bly
Desíre
{Doing Life – my personal blog}