Monday, July 9

Dit kan net hier gebeur - 2

William betaal vir die pizza aflewering .... dis nie uniek nie, maar as julle mooi kyk .... die pizza word nie met 'n motorfiets afgelewer nie, maar met 'n .....?

ba21b85ef2c07bd5816b59c49f29f736
Porsche :-)

Ek hoef seker nie te se dat die aflewering van hierdie plek nogals vinnig is nie.

3 comments:

retha said...

:o)))

Miekie said...

Wat kos so 'n pizza? Hoop het die smaak en nie die prys pas nie by die Porsche!

Sandra said...

Miekie ek weet nie regtig wat is die pizza pryse in SA nie, maar die ouens se klein pizza is dhs23 (so R46). Is dit markverwant?