Friday, September 23

Maanlig kayak

Die Abu Dhabi jaar het begin! En met 'n bang want ons is lekker besig met al die groepe en hulle aktiwiteite.


DSC_0015


'n Paar van die jong volwassenes het kans gesien om die laaste bietjie van die hitte aan te durf en weer te gaan kayak. Natuurlik is dit "koeler" in die maanskyn en die water is net louwarm ipv kokend.


DSC_0030


Hulle luister mooi na die veiligheidsreels want al is dit windstil, gaan hulle nog steeds op die see uitroei.


DSC_0052


Elriza spring weg met die dorp se liggies op die warm.


DSC_0054


Is dit 'n benoude kyk Nelmari? Dis mos nie die eerste keer wat jy dit doen nie? :-)


DSC_0058


Die hele groep op hulle kayake oppad die diepsee in.


DSC_0066


Twee uur later en hulle is terug ...


DSC_0070


Kyk net hoe nat is hulle klere, en dis nie omdat hulle in die water geval het nie .... dis die humiditeit.


DSC_0074


Dit kon nie so erg wees nie, daar is nog glimlagte orals.


DSC_0075


En nou gaan ons spring. Een ...twee...drie!!! (Die sprong sal op die groepblog wees)


'n Lekker begin vir die jaar!


Amper naweek vir julle, geniet dit!


4 comments:

retha said...

Het iemand darem 'n flits gehad?

Sandra said...

Retha, die kayak het op sy stert 'n liggie gehad en die gids een op sy kop, dis al :-)

Anonymous said...

Dis SCARY!!!

Sandra said...

Gelukkig was die see spieelglad toortsie :-)