Die afgelope paar maande het ons om die beurt verskillende dorpe in die Weste op Dinsdae en Vrydae besoek om saam met die mense daar te worship. Elke keer was dit so wonderlik om nuwe en ou bekendes te ontmoet en saam met hulle kuier.
Die laaste Vrydag besoek was by Ghiyati en daar is behoorlik gekuier na die diens.
Nie almal wou sit vir die foto nie, maar 'n vriendelike klomp mense is dit nie? :-). Was so lekker om saam met julle te kuier en so 'n groot blessing.
No comments:
Post a Comment