Tuesday, January 8

Dit kan net hier gebeur - 23

Soos gewoonlik nie te sterk om spelling hier nie.  Dit het baie te doen met wie die bordjies laat maak en waar hulle vandaan kom :-)

DSC_0352
Maar ten minste is dit "cheep" om in die park in te kom en na die diere te kyk.  

4 comments:

Desire Fourie said...

Dis classic!
Mooi bly
Desíre
{Doing Life – my personal blog}

retha said...

O, ek dag daar is parke vir bokke en skape.

Soos hier wat n mens kan sien wie (taal groep) het watter advertensie of ander kommunikasie geskryf.

Sandra said...

Dis so tipies van hier Desire

Sandra said...

Hulle skryf die woorde soos wat hulle dit uitspreek Retha, en dan is Engels ook nie hulle eerste taal nie.