Monday, November 5

Dit kan net hier gebeur - 17

Soos julle al agtergekom het, is spelling nie sterk hier in die sand nie ...

293877_10151154538546232_525975957_n

Hierdie broodjie is gepaslik na die sand in die woestyn vernoem .... of kon hulle net nie spel nie :-).  Of dit sand of growwe meel is, mens gaan dit voel met die kouery.

1 comment:

retha said...

Dalk kan mens 'n wens maak terwyl jy eet. Of beteken dit jy mag net wens vir sand ;o)