Friday, October 12

Geluk sussie

'n Paar van julle volg my blog al 'n klompie jare en het die kinders sien grootword.  Julle moes selfs gereeeld na sportverslae luister :-). 
DSC_0057
 
Al die oefening en wedstryde was nie verniet nie.  Nelmari is gekies vir die WP se vroue span!!  Baie geluk sussie, ons is baie trots op jou!!  Dis nou nie meer Go Lions nie, maar go WP!
   


1 comment:

Pa-wat-baie-trots-is said...

Enigste eerstejaar in die Maties span, so ook vir Boland, so ook vir WP......nou wag ek vir daai SA Kleure!

Mooi my dogter!