Monday, October 29

Dit kan net hier gebeur - 16

Die mense is nie sterk op korrekte "Engelse" spelling nie en dit kan orals, veral by die kleiner winkeltjies te sien word.  Maar die groot winkels maak ook foute ... hang seker af wie in beheer van die maak van die advertensiebord is.




Tekens, advertensies en aanwysings kry heeltemal nuwe betekenis partykeer.  As mens die gat in die grond toilet in ag neem, kan dit 'n handicapped toilet wees, want ek weet beslis nie hoe dit werk nie :-)

1 comment:

retha said...

Die manne met die rokke en die lepels in die hande wat doen hulle, Branderplank?

Ek dink elke keer aan als wat sal nat word as mens verkeerd mik. Onthou jy van die stoppe langs die pad? Dalk is diè beter ten minste is daar nie bossies wat krap en kielie nie.