Dis nou al 'n paar maande later as November toe ek oorspronklik die foto's wou wys, maar ek gaan in elk geval. "Kunstefeeste" in watter vorm (musiek, kuns, rolprente) ookal, is deesdae baie gewild hier in die dorp en nou 'n jaarlikste instelling. Waar die klasiekemusiek fees in die volgende week of wat gehou word, is die kunste gewoonlik rondom November. Die uitstalling is by 'n groot hotel gehou en die werke van ongeveer 49 kunsgallerye was iets om te sien. Kyk net 'n bietjie.
Watter een sou jou keuse wees?
3 comments:
Ek moet se dis eienaardig,soos die meeste sulke uitstalling is! Ek hou van die een wat soos n boekrak lyk. Is dit dalk n boekrak wat so weggesteek word? Wow,dit laat my dink.....
My keuse is die VW Kombi :)
En wat het jy nou aan gedink Sonja? :-)
Die ding het wiele ja Ronelle, maar jy sal nie kan rondrits daarmee nie :-)
Post a Comment